Affies-Grey Skaapbraai

Baracas Wine & Beer Bar

Dit is weer tyd om lekker saam met ons Grey vriende te kuier. Hierdie jaar sit ons ‘n skaap op die spit by Baracas Wine & Beer Bar.
Kom geniet ‘n heerlike tyd saam met ons, Toegangskaartjies is beskikbaar hieronder. Kies jou hoeveelheid en  kliek op die “Voeg by mandjie” skakel om jou kaartjie aanlyn te koop.
Affie-groete
Oud-Affiebond