Die eerste keer wat die toep oopmaak sal dit u vra om toestemming te gee vir boodskappe. U kan gerus alle toestemmings merk.
Op Android fone sal daar ‘n blou sirkel verskyn. Om die toep te installeer kliek op hierdie sirkel. Die toep sal nou ‘n skakel op u tuisblad maak waar u die toep kan kry.
Op Apple-fone is die stap bietjie anders.