Hierdie jaar se vergadering word aanlyn aagebied. Ouers kan nou in die gemak van hulle huise dit bywoon. Dit is vir ons belangrik om soveel moontlik bywooning te hê. Die vergadering begin 18:00 uur op die 19de Oktober. Die sakel na die vergadering sal hier beskikbaar wees.